HOOF VAN RUGBY

Job role insights

  • Date posted

    August 6, 2026

  • Hiring location

    Cape Town Western Cape

Description

Hoof van Rugby

Hoërskool Durbanville nooi dinamies en gedrewe kandidate om aansoek te doen vir die pos van Hoof van Rugby met ingang 1 Januarie 2027.

Pligte en verantwoordelikhede sluit in maar is nie beperk tot:

  • Skool se rugbybeleid en bloudruk suksesvol by al die ouderdoms-groepe implementeer.
  • Monitering van voorseisoen kondisioneringsprogram in same-werking met die kondisioneerders en afrigters.
  • Ontwikkeling van rugbyafrigters en uitbreiding van rugbyprogram.
  • Logistieke- administratiewe bestuur - Hoërskool Durbanville Rugby

Vereistes:

  • Boksmart kwalifikasie en vlak 2 of 3 Wêreld Rugby afrigtingsertifikaat.
  • Ervaring van hoë prestasie program bestuur.
  • Sterk kommunikasie- en leierskapsvaardighede.   
  • Ervaring van afrigting op hoërskoolvlak.   
  • Administratief sterk - goeie beplanning en sperdatums bestuur.
  • PDP lisensie


Wetlike en geskiktheidsvereistes:

  • Die skool is verbind tot regverdige, deursigtige werwing in ooreen-stemming met die wetgewing op Indiensnemingsgelykheid.
  • Alle toepaslike agtergrond- en geskiktheidskontroles sal uitgevoer word, aangesien ons deur die Skolewet gebind word.

Aansoeke en onderhoude:

  • Omvattende CV, gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies, kontakbesonderhede van ten minste twee verwysings en polisie-verklaringsertifikaat indien. Vermeld onderwysondervinding (SACE sertifikaat) / indien geen onderwyskwalifikasie - vermeld administratief / organisatoriese vermoëns.
  • As u binne twee weke, na die sluitingsdatum geen terugvoer ont-vang nie, aanvaar asb. u aansoek as onsuksesvol.
  • Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie.
  • Hoërskool Durbanville behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

Aansoeke kan gestuur word na hr@durbanvillehs.co.za            

Sluitingsdatum:
17 Augustus 2026

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel