SOSIALE WETENSKAPPE & WISKUNDIGE GELETTERDHEID
by Hoërskool Stellenbosch
in
1237 (views)
Job role insights
-
Date posted
September 17, 2026
-
Hiring location
Stellenbosch Western Cape
Description
HOËRSKOOL STELLENBOSCH
SOSIALE WETENSKAPPE
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
Vanaf: 1 Januarie 2027
- Betrokkenheid by sport en/of kultuur is ’n voorvereiste.
- Ervaring in krieketafrigting en/of die organisering van krieket is verpligtend.
- Vorige ervaring in die onderrig van Sosiale Wetenskappe en Wiskundige Geletterdheid sal voorkeur geniet.
- Onderrigtaal: Afrikaans
CV's kan gestuur word na: lazya.berhardt@stellies.com
Sluit afskrifte van kwalifikasies, SACE-sertifikaat en ID dokument as EEN pdf dokument in.
SLUITINGS DATUM :
5 Oktober 2026
Indien u teen 12 Oktober geen terugvoer ontvang het nie, kan u aanvaar u aansoek was onsuksesvol.