SKEPPENDE KUUNSTE (MUSIEK) – GR 8 & 9  EN MUSIEK AS VAK – GR 10 – 12

SKEPPENDE KUUNSTE (MUSIEK) – GR 8 & 9 EN MUSIEK AS VAK – GR 10 – 12

Job role insights

  • Date posted

    October 18, 2026

  • Hiring location

    Stellenbosch Western Cape

Description

HOËRSKOOL STELLENBOSCH

Vakature: Voltydse Beheerliggaampos

SKEPPENDE KUNSTE (MUSIEK) – GR. 8 & 9

MUSIEK AS VAK – Gr. 10–12

Vanaf 1 Januarie 2027 – 31 Desember 2027

VEREISTES EN VAARDIGHEDE

  • ’n Passie vir Skeppende Kunste (Musiek) en die onderrig daarvan vir Gr. 8 & 9.
  • Betrokkenheid by kultuuraktiwiteite.
  • Onderrigtaal: Afrikaans.
  • Die vermoë om klavier tot minstens Graad 5-standaard te onderrig.
  • Vaardigheid in addisionele musiekinstrumente sal in die kandidaat se guns tel.
  • Goeie rekenaar- en tegnologiese vaardighede.
  • Goeie administratiewe en bestuursvaardighede.
  • SARU (SACE)-geregistreerd.

AANSOEKE

CV's kan gestuur word na: marlene.koekemoer@stellies.com

Sluit afskrifte van kwalifikasies, SACE-sertifikaat en ID-dokument in.

SLUITINGSDATUM: 6 NOVEMBER 2026

Indien u nie na 14 dae na sluitingsdatum terugvoer ontvang het nie, kan u aanvaar u aansoek was onsuksesvol.

www.stellies.com

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel