AFLOS POS: RTT EN TOERISME GRAAD 8-12 (BL-VAKATURE |RELIEF POST: CAT AND TOURISM GRADE 8-12 (SGB VACANCY)
Description
Grey Kollege Sekondêr is 'n parallelmediumskool vir ongeveer 1200 seuns (stad en koshuis), in die hart van die Vrystaat, Bloemfontein. Die skool het 'n ryk geskiedenis van tradisies en ´n nalatenskap sedert 1855.
Hierdie betrekking is beskikbaar vanaf 1 Januarie – 30 Julie 2027
Minimum vereistes:
- Toepaslike onderwysgraad/-kwalifikasie in VOO-fase of NGOS
- Geldige polisieklaring nie ouer as 12 maande nie
- RTT/ Toerisme op 3de-jaarsvlak word aanbeveel
- Ten minste 5 jaar ervaring as onderwyser (RTT/ Toerisme)
- Aansoekers moet ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels wees en in beide tale kan onderrig
- Goeie kennis van die KABV - kurrikulum is noodsaaklik
- Registrasie by SACE
Aansoeke moet 'n volledige CV met 'n polisieklaring insluit. As jou aansoek nie 'n polisieklaring insluit nie, sal die aansoek nie oorweeg word nie. Toepaslike sertifikate en kwalifikasies moet ook ingesluit word.
Volledige aansoeke kan gestuur word aan Martmarie Joubert by mjoubert@gc.co.za
Sluitingsdatum: 11 Oktober 2026
Die skool behou die reg om nie ‘n aanstelling te maak nie. Indien u nie van die skool verneem nie, was u aansoek onsuksesvol gewees.
________________________________________________________________________________________________________________
Grey College Secondary is a parallel medium school for approximately 1200 boys (city and hostel), in the heart of the Free State, Bloemfontein. The School has a rich history of traditions and heritage dating back to 1855.
This vacancy is available from 1 January – 30 July 2027
Minimum requirements:
- An applicable teaching degree/qualification in the FET phase or PGCE
- A valid police clearance no older than 12 months
- CAT/ Tourism at 3rd-year level is recommended
- At least 5 years' experience as a teacher (CAT/ Tourism)
- Applicants must be fully bilingual in Afrikaans and English and able to teach in both languages
- Good knowledge of the CAPS curriculum is essential
- Registration with SACE
Applications must include a complete CV as well as a police clearance. If an application does not contain a police clearance, the application will not be considerate. Applicable certificates and qualifications must also be included.
Complete applications can be sent to Martmarie Joubert at mjoubert@gc.co.za
Closing date: 11 October 2026
The school reserves the right not to appoint someone. If the school does not contact you, your application was unsuccessful