MUSIEKONDERWYSER

Job role insights

  • Date posted

    November 16, 2026

  • Hiring location

    Cape Town Western Cape

Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK

IS OPSOEK NA ’N MUSIEKONDERWYSER
VOLTYDSE KONTRAKPOS WAT PERMANENT KAN WORD

VEREISTES

  • BMus of soortgelyke kwalifikasie
  • Viool as hoofinstrument
  • Ervaring in individuele viool-onderrig
  • Kodály-opleiding (Primêre vlak of Vroeë Kinderontwikkeling) of Orff Schulwerk opleiding en ervaring
  • Klasmusiek ervaring in die Grondslagfase
  • Betrokkenheid by koor, spesifiek koor begeleiding vir ’n junior koor
  • Afrigting van ’n junior en senior stryk-ensemble
  • Bewyse van SARO-registrasie en polisieklaring

AANBEVELING

Tweede (2de) instrument

Tydperk
1 Januarie tot 31 Desember 2027

Doen aansoek by:
Die Skoolhoof
Tel: 021 423 4209
E-pos aan Jolene by admin@jvrprim.co.za

Sluitingsdatum
Sondag, 22 November 2026

Indien u nie teen 26 November 2026 gekontak is nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel