admin@oldschoolties.co.za
Die Hoër Meisieskool Bloemhof

Overview

Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is sedert 2017 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys. In 2021 word Bloemhof as die beste Afrikaansmediumhoërskool in die land aangewys – ’n groot eer!

Send message
Cancel