admin@oldschoolties.co.za
WISKUNDE: GRAAD 8–12 & TEGNOLOGIE: GRAAD 8–9

Job role insights

  • Date posted

    January 8, 2025

  • Hiring location

    Cape Town Western Cape

Description

HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

ONDERWYSPOS

WISKUNDE: GRAAD 8–12 & TEGNOLOGIE: GRAAD 8–9

Hoërskool Jan van Riebeeck, geleë aan die voet van Tafelberg in die skilderagtige Tuine, Kaapstad, en een van die topskole in die

Wes-Kaap, nooi geskikte en gekwalifiseerde kandidate om aansoek te doen vir die bogenoemde pos.

AARD VAN AANSTELLING: Beheerliggaam

AANSTELLINGSDATUM: 1 April 2025

VEREISTES:

  • Buite-kurrikulêre betrokkenheid in sport/kultuur
  • Registrasie by SARO (SACE)
  • Onderrigtaal is Afrikaans.

Sluitingsdatum: Vrydag, 24 Januarie 2025

Indien u aan bostaande vereistes voldoen en graag deel wil wees van

‘n dinamiese wenspan, e-pos u CV met ’n dekbrief aan:

Die Skoolhoof Hoërskool Jan van Riebeeck

E-pos: skoolhoof@janvanriebeeck.co.za

Geskikte kandidate sal telefonies gekontak word vir onderhoude. Die skool behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

Hoërskool Jan van Riebeeck is ’n akademiese instelling van uitnemendheid en sedert 1926 ’n Suid-Afrikaanse onderwysbaken van trots.

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel