AFLOSPOS: LEWENSWETENSKAPPE (GRAAD 10 – 12) & NATUUR WETENSKAPPE (GRAAD 8 – 9)
Description
Hoërskool Stellenbosch
Aflospos (Kraamverlofpos)
VAKKE: LEWENSWETENSKAPPE (graad 10 - 12) EN NATUURWETENSKAPPE (graad 8 - 9)
23 Februarie tot 26 Junie 2026
Slegs kandidate met ervaring in die onderrig van graad 10 - 12 Lewenswetenskappe sal oorweeg word.
Stuur volledige CV met nodige dokumente aan: jeanette.joubert@stellies.com
Indien u nie na 14 dae na sluitingsdatum terugvoer ontvang het nie, kan u aanvaar u aansoek was onsuksesvol.
SLUITINGSDATUM: 15 November 2025