admin@oldschoolties.co.za
DEPARTEMENTSHOOFPOS

Job role insights

  • Date posted

    June 20, 2024

  • Hiring location

    Cape Town Western Cape

Description

Hoërskool Jan van Riebeeck, geleë aan die voet van Tafelberg in die skilderagtige Tuine, Kaapstad, en een van die topskole in die Wes-Kaap, nooi geskikte en gekwalifiseerde kandidate om aansoek te doen vir die

DEPARTEMENTSHOOFPOS
soos geadverteer in die WKOD-vakaturelys 2 van 2024.

Die skool wil graag ’n dinamiese, visionêre en selfgemotiveerde onderwysleier aanstel wat leiding kan neem en ander kan inspireer en motiveer.
Die geskikte kandidaat moet ’n breë belangstelling, betrokkenheid en ervaring in die bestuur van die buite-kurrikulêre aktiwiteite van skool hê.

VEREISTES:
▪ Onderrigtaal is Afrikaans.
▪ Registrasie by SARO (SACE)

Sluitingsdatum: Vrydag, 5 Julie 2024

Indien u aan bostaande vereistes voldoen en graag deel wil wees van ‘n dinamiese wenspan, voltooi u aansoek by https://wcedonline.westerncape.gov.za/vacancy-lists.

Hoërskool Jan van Riebeeck is ’n akademiese instelling van uitnemendheid en sedert 1926 ’n Suid-Afrikaanse onderwysbaken van trots.

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel