ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (GRAAD 8–12) & ENGELS HUISTAAL (GRAAD 8–9)

ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (GRAAD 8–12) & ENGELS HUISTAAL (GRAAD 8–9)

Job role insights

  • Date posted

    November 2, 2025

  • Hiring location

    Cape Town Western Cape

Description

ONDERWYSPOS:
ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (GRAAD 8–12) & ENGELS HUISTAAL (GRAAD 8–9)

Hoërskool Jan van Riebeeck, geleë aan die voet van Tafelberg in die skilderagtige Tuine, Kaapstad, en een van die topskole in die Wes-Kaap, nooi geskikte en gekwalifiseerde kandidate om aansoek te doen vir die bogenoemde onderwyspos.

AANSTELLINGSDATUM: 1 Januarie 2026
AARD VAN AANSTELLING: Beheerliggaam

VEREISTES:
▪ Bereidwilligheid om betrokke te wees by die buitemuurse program.
▪ SARO-registrasie

Sluitingsdatum: Vrydag, 7 November 2025

Indien u aan bostaande vereistes voldoen en graag deel wil wees van ‘n dinamiese wenspan, e-pos u CV met ’n dekbrief aan: Die Skoolhoof, Hoërskool Jan van Riebeeck
E-pos: skoolhoof@janvanriebeeck.co.za

Geskikte kandidate sal telefonies gekontak word vir onderhoude.

Indien u teen 14 November 2025 nog geen terugvoer ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Die skool behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

Hoërskool Jan van Riebeeck is ’n akademiese instelling van uitnemendheid en sedert 1926 ’n Suid-Afrikaanse onderwysbaken van trots.

Apply for this job

Cancel
Apply now
Send message
Cancel